2 Thessalonicense 1:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. PAULUS en Silvánus en Timótheüs aan die gemeente van die Thessalonicense in God onse Vader en die Here Jesus Christus:

2. Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus!

3. ONS moet God altyd oor julle dank, broeders, soos dit billik is, omdat julle geloof grootliks toeneem en die wederkerige liefde van elkeen van julle almal groter word,

2 Thessalonicense 1