Toe Dawid gereed was met die brandoffer en dankoffers, het hy die volk in die Naam van die Here van die leërskare geseën