2 Samuel 22:2-4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

2. En hy het gesê: Die Here is my rots en my bergvesting en my redder;

3. God is my rots by wie ek skuil; my skild en die horing van my heil, my rotsvesting en my toevlug, my verlosser; van geweld het U my verlos.

4. Ek roep die Here aan wat lofwaardig is, en van my vyande word ek verlos.

2 Samuel 22