2 Samuel 22:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN Dawid het die woorde van hierdie lied tot die Here gespreek op die dag toe die Here hom gered het uit die hand van al sy vyande en uit die hand van Saul.

2 Samuel 22

2 Samuel 22:1-4