2 Samuel 20:23-26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

23. En Joab was oor die hele leër van Israel, en Benája, die seun van Jójada, oor die Kreti en oor die Pleti;

24. en Adóram was oor die dwangarbeid, en Jósafat, die seun van Ahílud, was kanselier.

25. En Seja was skrywer; en Sadok en Ábjatar priesters.

26. En ook Ira, die Jaïriet, was priester by Dawid.

2 Samuel 20