2 Samuel 14:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. TOE Joab, die seun van Serúja, merk dat die hart van die koning aan Absalom verkleef was,

2. het Joab na Tekóa gestuur en daarvandaan ’n skrander vrou laat haal en aan haar gesê: Stel jou tog aan soos een wat treur, en trek rouklere aan; en salf jou nie met olie nie, maar hou jou soos ’n vrou wat al baie dae rou oor ’n dode.

2 Samuel 14