2 Samuel 13:36 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En net toe hy klaar gespreek het — daar kom die seuns van die koning aan en verhef hulle stem en ween. En ook die koning en al sy dienaars het geween met ’n baie groot geween.

2 Samuel 13

2 Samuel 13:34-39