2 Samuel 13:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe staan die koning op en skeur sy klere en gaan lê op die grond, terwyl al sy dienaars met geskeurde klere daarby staan.

2 Samuel 13

2 Samuel 13:22-36