2 Kronieke 9:30-31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

30. En Salomo het in Jerusalem oor die hele Israel veertig jaar geregeer.

31. Daarna het Salomo met sy vaders ontslaap en is begrawe in die stad van sy vader Dawid; en sy seun Rehábeam het in sy plek koning geword.

2 Kronieke 9