2 Kronieke 4:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het die goue kandelaars gemaak, tien, volgens die voorskrif daarvan, en dit in die tempel gesit, vyf regs en vyf links.

2 Kronieke 4

2 Kronieke 4:1-10