2 Kronieke 4:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daar onderaan het afbeeldings van kolokwinte dit heeltemal rondom omring — tien op ’n el; hulle het die see rondom omgewe, twee rye kolokwinte, daarmee saam uit een stuk gegiet.

2 Kronieke 4

2 Kronieke 4:1-4