2 Kronieke 33:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. MANASSE was twaalf jaar oud toe hy koning geword het, en hy het vyf-en-vyftig jaar in Jerusalem geregeer.

2. En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die Here volgens die gruwels van die nasies wat die Here voor die kinders van Israel uit verdrywe het.

2 Kronieke 33