2 Kronieke 3:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN Salomo het die huis van die Here begin bou in Jerusalem op die berg Moría waar Hy aan sy vader Dawid verskyn het, op die plek wat Dawid reggemaak het op die dorsvloer van Ornan, die Jebusiet.

2. En hy het begin bou in die tweede maand, op die tweede dag, in die vierde jaar van sy regering.

2 Kronieke 3