2 Kronieke 27:8-9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

8. Hy was vyf-en-twintig jaar oud toe hy koning geword het, en sestien jaar het hy in Jerusalem geregeer.

9. En Jotam het ontslaap met sy vaders, en hy is begrawe in die stad van Dawid; en sy seun Agas het in sy plek koning geword.

2 Kronieke 27