2 Kronieke 16:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe bring Asa silwer en goud uit die skatkamers van die huis van die Here en van die huis van die koning en stuur dit na Bénhadad, die koning van Aram, wat in Damaskus gewoon het, om te sê:

2 Kronieke 16

2 Kronieke 16:1-6