13. nie soos Moses nie, wat ’n bedekking oor sy aangesig gesit het, sodat die kinders van Israel nie die oë kon vestig op die einde van wat moes vergaan nie.
14. Maar hulle sinne is verhard. Want tot vandag toe bly by die lesing van die Ou Testament dieselfde bedekking sonder dat dit opgelig word, die bedekking wat in Christus vernietig word.
15. Ja, tot vandag toe, wanneer Moses gelees word, lê daar ’n bedekking oor hulle hart;