2 Korinthiërs 10:16-18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

16. om die evangelie te verkondig in plekke anderkant julle, nie om in die werkkring van ’n ander oor wat tot stand gekom het, te roem nie.

17. Maar wie roem, moet in die Here roem.

18. Want nie hy wat homself aanbeveel, dié is beproef nie, maar hy wat deur die Here aanbeveel word.

2 Korinthiërs 10