2 Korinthiërs 1:23-24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53) Maar ek roep God as getuie aan oor my siel dat ek om julle te spaar nog nie na Korinthe gekom het nie —