2 Konings 9:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En net toe Joram Jehu sien, sê hy: Is dit vrede, Jehu? Maar hy antwoord: Wat? Vrede, solank as die hoererye van jou moeder Isébel en haar towerye so baie is?

2 Konings 9

2 Konings 9:19-29