2 Konings 8:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN Elísa het in Damaskus aangekom, terwyl Bénhadad, die koning van Aram, siek was; en aan hom is meegedeel en gesê: Die man van God het hierheen gekom.

2 Konings 8

2 Konings 8:1-15