2 Konings 24:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het Jójagin in ballingskap weggevoer na Babel, en ook die moeder van die koning en die vroue van die koning en sy hofdienaars; ook die magtiges van die land het hy in ballingskap uit Jerusalem na Babel laat gaan.

2 Konings 24

2 Konings 24:10-17