2 Konings 20:20-21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

20. En die verdere geskiedenis van Hiskía en al sy magtige dade, en hoe hy die dam en die watervoor gemaak en die water in die stad gebring het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Juda nie?

21. En Hiskía het ontslaap met sy vaders, en sy seun Manasse het in sy plek koning geword.

2 Konings 20