1 Timótheüs 5:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as ’n weduwee kinders of kleinkinders het, laat hulle eers leer om teenoor hulle eie huis eerbied te betoon en vergelding te doen aan hulle ouers; want dit is goed en aangenaam voor God.

1 Timótheüs 5

1 Timótheüs 5:3-6