1 Timótheüs 5:18-20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

18. Want die Skrif sê: Jy mag ’n os wat graan dors, nie muilband nie; en: Die arbeider is sy loon werd.

19. Moenie ’n beskuldiging teen ’n ouderling aanneem nie, behalwe op die getuienis van twee of drie.

20. Bestraf die wat sondig, in die teenwoordigheid van almal, sodat ook die ander kan vrees.

1 Timótheüs 5