1 Timótheüs 5:15-17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

15. Want sommige het al afgewyk agter die Satan aan.

16. As ’n gelowige man of ’n gelowige vrou weduwees by hulle het, moet dié aan hulle hulp verleen; en laat die gemeente nie beswaar word nie, sodat dit die wat waarlik weduwees is, kan help.

17. LAAT die ouderlinge wat goed regeer, dubbele eer waardig geag word, veral die wat arbei in woord en leer.

1 Timótheüs 5