1 Timótheüs 4:15-16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

15. Wees vlytig in hierdie dinge, leef daarin, sodat jou vooruitgang vir almal duidelik kan wees.

16. Let op jouself en op die leer; volhard daarin; want deur dit te doen, sal jy jouself red sowel as die wat jou hoor.

1 Timótheüs 4