1 Timótheüs 2:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. IN die eerste plek vermaan ek dan dat smekinge, gebede, voorbedes, danksegginge gedoen moet word vir alle mense;

2. vir konings en almal wat hooggeplaas is, sodat ons ’n rustige en stil lewe kan lei in alle godsvrug en waardigheid.

1 Timótheüs 2