1 Thessalonicense 5:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. MAAR oor die tye en geleenthede, broeders, het julle nie nodig dat aan julle geskryf word nie;

2. want julle weet self baie goed dat die dag van die Here kom net soos ’n dief in die nag.

1 Thessalonicense 5