1 Samuel 9:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het ’n seun gehad met die naam van Saul, ’n jongman en mooi gebou, ja, daar was onder die kinders van Israel geeneen mooier as hy nie: van sy skouers af boontoe was hy hoër as die hele volk.

1 Samuel 9

1 Samuel 9:1-6