1 Samuel 29:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Agis het Dawid geantwoord en gesê: Ek weet dat jy goed is in my oë soos ’n engel van God, maar die owerstes van die Filistyne sê: Hy mag nie met ons saam optrek in die geveg nie.

1 Samuel 29

1 Samuel 29:4-11