1 Samuel 2:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Ek sal, om jou oë te laat wegkwyn en jou siel te laat versmag, een vir jou nie uitroei van my altaar af nie; en al wat aangroei uit jou huis, sal op manlike leeftyd sterwe.

1 Samuel 2

1 Samuel 2:28-36