1 Samuel 14:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jónatan sê: My vader stort die land in die ongeluk; kyk tog hoe helder my oë nou is, omdat ek hierdie bietjie heuning geproe het.

1 Samuel 14

1 Samuel 14:23-34