1 Samuel 13:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar nou sal jou koningskap nie bestaan nie. Die Here het vir Hom ’n man na sy hart gesoek; en die Here het hom as vors oor sy volk aangestel, omdat jy nie gehou het wat die Here jou beveel het nie.

1 Samuel 13

1 Samuel 13:9-17