1 Petrus 3:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. NET so moet julle, vroue, aan jul eie mans onderdanig wees, sodat, as sommige aan die woord ongehoorsaam is, hulle ook deur die wandel van die vroue sonder woorde gewin kan word

2. as hulle jul reine, godvresende wandel aanskou het.

3. Julle versiering moet nie uiterlik wees nie: haarvlegtery en omhang van goud en aantrek van klere nie,

1 Petrus 3