1 Kronieke 6:4-6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

4. En Eleásar was die vader van Pínehas; Pínehas van Abisúa;

5. en Abisúa van Bukki; en Bukki van Ussi;

6. en Ussi van Serágja; en Serágja van Mérajot;

1 Kronieke 6