1 Kronieke 6:3-12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

3. En die seuns van Amram was: Aäron en Moses, en Mirjam; en die seuns van Aäron was: Nadab en Abíhu, Eleásar en Ítamar.

4. En Eleásar was die vader van Pínehas; Pínehas van Abisúa;

5. en Abisúa van Bukki; en Bukki van Ussi;

6. en Ussi van Serágja; en Serágja van Mérajot;

7. en Mérajot van Amárja; en Amárja van Ahítub;

8. en Ahítub van Sadok; en Sadok van Ahímaäs;

9. en Ahímaäs van Asárja; en Asárja van Jóhanan;

10. en Jóhanan van Asárja; dit is hy wat die priesteramp bedien het in die huis wat Salomo in Jerusalem gebou het.

11. En Asárja was die vader van Amárja; en Amárja van Ahítub;

12. en Ahítub van Sadok; en Sadok van Sallum;

1 Kronieke 6