1 Kronieke 6:13-17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

13. en Sallum van Hilkía; en Hilkía van Asárja;

14. en Asárja van Serája; en Serája van Jósadak;

15. en Jósadak het saamgegaan toe die Here Juda en Jerusalem deur die hand van Nebukadnésar in ballingskap weggevoer het.

16. Die seuns van Levi was: Gersom, Kehat en Merári.

17. En dit is die name van die seuns van Gersom: Libni en Símeï.

1 Kronieke 6