1 Kronieke 5:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en hulle het hulp gekry teen hulle, en die Hagareners is in hulle hand oorgegee, en almal wat met hulle saam was; want hulle het God aangeroep in die oorlog, en Hy het hulle verhoor, omdat hulle op Hom vertrou het.

1 Kronieke 5

1 Kronieke 5:10-24