1 Kronieke 4:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die seuns van die vrou van Hodíja, die suster van Naham, die vader van Kehíla, was die Garmiet, en Estemóa, die Maägatiet.

1 Kronieke 4

1 Kronieke 4:16-27