13. sy seun was Agas; sy seun was Hiskía; sy seun was Manasse;
14. sy seun was Amon; sy seun was Josía.
15. En die seuns van Josía was: die eersgeborene Jóhanan, die tweede Jójakim, die derde Sedekía, die vierde Sallum.
16. En die seuns van Jójakim was: Jegónja, sy seun, Sedekía, sy seun.
17. En die seuns van Jegónja was Assir; sy seun was Seáltiël;