1 Kronieke 29:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het gegee vir die diens van die huis van God: aan goud vyfduisend talente en tienduisend darieke; en aan silwer tienduisend talente; en aan koper agttienduisend talente; en aan yster honderdduisend talente.

1 Kronieke 29

1 Kronieke 29:1-10