1 Kronieke 17:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want U, my God, het die oor van u kneg geopen, dat U vir hom ’n huis sal stig; daarom het u kneg vrymoedigheid gevind om voor u aangesig te bid.

1 Kronieke 17

1 Kronieke 17:24-27