1 Kronieke 11:25-29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

25. Hy was wel meer geëerd as die dertig, maar tot by die drie het hy nie gekom nie; en Dawid het hom aangestel oor sy lyfwag.

26. En die dapper helde was: Ásahel, die broer van Joab, Élhanan, die seun van Dodo, uit Betlehem;

27. Sammot, die Harodiet; Heles, die Peloniet;

28. Ira, die seun van Ikkes, die Tekoïet; Abiëser, die Anatotiet;

29. Síbbegai, die Husatiet; Ílai, die Ahohiet;

1 Kronieke 11