En Abísai, die broer van Joab, hy was hoof van die drie, en hy het sy spies geswaai oor driehonderd wat gesneuwel het, en ’n naam gehad onder die drie.