1 Korinthiërs 9:1-4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. IS ek nie ’n apostel nie? Is ek nie vry nie? Het ek nie Jesus Christus, onse Here, gesien nie? Is julle nie my werk in die Here nie?

2. As ek vir ander geen apostel is nie, is ek dit tog seker vir julle, want julle is die seël op my apostelskap in die Here.

3. My verantwoording aan die wat my beskuldig, is dít:

4. Het ons dan geen vryheid om te eet en te drink nie?

1 Korinthiërs 9