1 Korinthiërs 11:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar ek wil hê dat julle moet weet dat Christus die hoof is van elke man, en die man die hoof van die vrou, en God die hoof van Christus.

1 Korinthiërs 11

1 Korinthiërs 11:1-4