1 Konings 7:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy het naamlik die huis van die Líbanon-bos gebou, honderd el in sy lengte en vyftig el in sy breedte en dertig el in sy hoogte, op vier rye sederpilare en sederbalke op die pilare.

1 Konings 7

1 Konings 7:1-4