1 Konings 22:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. HULLE het toe drie jaar lank stil gesit, dat daar geen oorlog was tussen Aram en Israel nie.

2. Maar in die derde jaar het Jósafat, die koning van Juda, afgekom na die koning van Israel.

1 Konings 22