1 Konings 2:46-47 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

46. Daarop gee die koning bevel aan Benája, die seun van Jójada: dié het uitgegaan en op hom aangeval, sodat hy gesterf het.

47. En die koningskap is bevestig in die hand van Salomo.

1 Konings 2