1 Konings 2:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe kom Adónia, die seun van Haggit, na Bátseba, die moeder van Salomo, en sy vra: Is jou koms vrede? En hy antwoord: Vrede.

1 Konings 2

1 Konings 2:7-19